Song Lyrics From Around The World

       Home | 0-9 | A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z | Soundtracks | Christmas |


What song will you find on Lyrics Playground today?

SARIE MARAIS My Sarie Marais is so ver van my hart Maar'k hoop om haar weer te sien Sy het in die wyk van die Mooi Rivier gewoon Nog voor die oorlog het begin Refein: O bring my trug na die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder in die mielies By die groen doringboom Daar woon my Sarie Marais Daar waar my Sarie woon Daar onder in die mielies By die groen doringboom Daar woon my Sarie Marais Ek was so bang dat die Kakies my sou vang En ver oor die see wegstuur Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand Daar onder langs die Grootrivier Refrein Die Kakies is mos net soos 'n krokodille pes Hulle sleep jou altyd water toe Hul gooi jou op n skip vir 'n lange, lange trip Die josie weet waarnatoe Refrein Verlossing die kom en die huis toe gaan was daar Terug na die ou Transvaal My lieflingspersoon sal seker ook daar wees Om my met 'n kus te beloon Refrein

    





      Privacy Policy